Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruiterwag
ruiterwag [boodskap #142539] Wed, 12 July 2023 09:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ruiterwag
Afbreking: rui•ter•wag
Samestelling: ruiter + wag


Selfstandige naamwoord: ruiterwag
Meervoud: ruiterwagte

Betekenis:
• 'n Erewag te perd.

Gebruik:
• Die besoekende politikus is met 'n ruiterwag verwelkom.

Sinoniem:
• kavalleriewag

Vertaling:
Engels: cavalry guard
Nederlands: ruiterwacht

Nota:
• Die Ruiterwag (met 'n hoofletter) was o.a. die jeugvleuel van die Afrikaner Broederbond wat in 1955 gestig is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sukkelend
Volgende onderwerp: stokstyf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:57:58 UTC 2025