Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sukkelend
sukkelend [boodskap #142538] Wed, 12 July 2023 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sukkelend
Afbreking: suk•ke•lend
Samestelling: sukkel + -end


Byvoeglike naamwoord: sukkelend
Attributief: sukkelende

Betekenis:
• Wat sukkel.

Gebruik:
• Die eens sukkelende maatskappy het ontwikkel tot een van die JSE se Top 40 beste maatskappye.

Sinoniem:
• krukkerig
• onbeholpe
• pateties
• sukkelrig

Antoniem:
• florerend

Vertaling:
Engels: struggling
Nederlands: worstelend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van sukkel.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smoorverlief
Volgende onderwerp: ruiterwag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:56:04 UTC 2025