Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smoorverlief
smoorverlief [boodskap #142537] Wed, 12 July 2023 08:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
smoorverlief
Afbreking: smoor•ver•lief
Samestelling: smoor + verlief


Byvoeglike naamwoord: smoorverlief
Attributief: smoorverliefde

Betekenis:
• Intensiewe vorm van verlief. Baie verlief.

Gebruik:
• Hulle ken mekaar skaars, maar hulle is reeds smoorverlief.

Sinoniem:
• dolverlief
• doodverlief
• malverlief

Vertaling:
Engels: deeply in love
Nederlands: smoorverliefd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smoordronk
Volgende onderwerp: sukkelend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:55:37 UTC 2025