Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smoordronk
smoordronk [boodskap #142536] Wed, 12 July 2023 08:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
smoordronk
Afbreking: smoor•dronk
Samestelling: smoor + dronk


Byvoeglike naamwoord: smoordronk
Attributief: smoordronk

Betekenis:
• Intensiewe vorm van dronk. Baie dronk.

Gebruik:
• Die smoordronk man moes die nag in die selle slaap.

Sinoniem:
• diepdronk
• dikdronk
• horingdronk
• papdronk
• poepdronk
• stombesope
• stomdronk
• stormdronk

Vertaling:
Engels: dead drunk, stoned, smashed
Nederlands: smoordronken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laagtepunt
Volgende onderwerp: smoorverlief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:36:40 UTC 2025