kommerloos [boodskap #142532] |
Tue, 11 July 2023 20:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kommerloos
Afbreking: kom•mer•loos
Samestelling: kommer + -loos
Byvoeglike naamwoord: kommerloos
Vergrotende trap: kommerloser
Oortreffende trap: kommerloosste
Attributief: kommerlose
Betekenis:
• Sonder kommer; wat geen bekommernis het nie.
Gebruik:
• Ek verlang soms terug na my kommerlose kinderdae.
Sinoniem:
• gerus
• onbekommerd
• onbesorg
• sorgeloos
• sorgvry
Antoniem:
• kommervol
Vertaling:
Engels: unconcerned, untroubled, care-free
Nederlands: kommerloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|