Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wetgewing
wetgewing [boodskap #142530] Tue, 11 July 2023 19:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wetgewing
Afbreking: wet•ge•wing
Uitspraak: /ˈvɛtˌχɪə̯.vəŋ/


Selfstandige naamwoord: wetgewing
Meervoud: wetgewings

Betekenis:
• 'n Versameling wette wat deur 'n wetgewende liggaam uitgevaardig is.

Gebruik:
• Die voorgestelde wetgewing sal ekonomiese groei strem.

Hiponiem:
• arbeidswetgewing
• boedelwetgewing
• gesondheidswetgewing
• handelswetgewing
• kinderwetgewing
• klassewetgewing
• konsepwetgewing
• loonwetgewing
• naturellewetgewing
• onderwyswetgewing
• ongevallewetgewing
• strafwetgewing

Vertaling:
Engels: legislation
Nederlands: wetgeving

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pleeg
Volgende onderwerp: platform
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:46:23 UTC 2025