Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sneeureën
sneeureën [boodskap #142528] Tue, 11 July 2023 12:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sneeureën
Afbreking: sneeu•re•ën
Samestelling: sneeu + reën


Selfstandige naamwoord: sneeureën
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Kombinasie van sneeu/kapok en reën.

Gebruik:
• Ons was sopnat van die sneeureën en half verkluim.

Verwant:
• haelreën
• ysreën

Vertaling:
Engels: snow rain, sleet
Nederlands: sneeuwregen


Werkwoord: sneeureën
Verlede tyd: het gesneeureën

Betekenis:
• Om tegelyk te reën en te sneeu of te kapok.

Gebruik:
• Dit sneeureën hier en dit is baie koud.

Vertaling:
Engels: to snow rain
Nederlands: sneeuwregenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: proesel
Volgende onderwerp: pleeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:43:08 UTC 2025