Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pretparkrit
pretparkrit [boodskap #142525] Tue, 11 July 2023 09:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pretparkrit
Afbreking: pret•park•rit
Samestelling: pretpark + rit


Selfstandige naamwoord: pretparkrit
Meervoud: pretparkritte

Betekenis:
• 'n Rit op 'n ryding in 'n pretpark.

Gebruik:
• Watter pretparkrit was die lekkerste, die tuimeltrein, mallemeule of die treintjie deur die spookhuis?

Vertaling:
Engels: amusement park ride
Nederlands: pretparkrit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofbestuurder
Volgende onderwerp: proesel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:46:17 UTC 2025