Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omval
omval [boodskap #142523] Tue, 11 July 2023 09:18
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
omval
Afbreking: om•val
Samestelling: om + val


Werkwoord: val om, omval
Verlede tyd: het omgeval
Teenwoordige deelwoord: omvallende
Verlede deelwoord: omgevalde

Betekenis:
• Om te kantel en te val; weens gravitasie van 'n staande na 'n lêende posisie beweeg.

Gebruik:
• Die kat val om en maak of hy dood is.
• Pasop dat die verfblik nie omval nie.
• Die muur het omgeval.

Sinoniem:
• omkantel
• omslaan
• neerslaan
• neerval
• platval

Vertaling:
Engels: to fall over, topple
Nederlands: omvallen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kardinaal
Volgende onderwerp: hoofbestuurder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:51:48 UTC 2025