Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » binnenshuis
binnenshuis [boodskap #142521] Tue, 11 July 2023 08:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
binnenshuis
Afbreking: bin•nens•huis
Samestelling: binne + -ns- + huis


Byvoeglike naamwoord: binnenshuis
Attributief: binnenshuise

Betekenis:
• Wat binne in 'n huis of gebou is.

Gebruik:
Binnenshuise plante lyk nie net mooi nie, maar help ook om die lug te suiwer.

Sinoniem:
• binnemuurs

Antoniem:
• buitenshuis

Vertaling:
Engels: indoors
Nederlands: binnenshuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kontrakteur
Volgende onderwerp: kardinaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:46:41 UTC 2025