kontrakteur [boodskap #142520] |
Mon, 10 July 2023 19:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kontrakteur
Afbreking: kon•trak•teur
Samestelling: kontrak + -teur
Selfstandige naamwoord: kontrakteur
Meervoud: kontrakteurs
Verkleinwoord: kontrakteurtjie
Meervoud van verkleining: kontrakteurtjies
Betekenis:
• Persoon wat onder kontrak aangestel is om 'n produk of diens te lewer.
Gebruik:
• Die kontrakteur is weens sy swak werk in die pad gesteek.
Sinoniem:
• aannemer
• kontraktant
Hiponiem:
• verhuisingskontrakteur
• boukontrakteur
Vertaling:
Engels: contractor
Nederlands: aannemer, contractant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|