vervolmaak [boodskap #142519] |
Mon, 10 July 2023 17:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vervolmaak
Afbreking: ver•vol•maak
Samestelling: ver- + volmaak
Werkwoord: vervolmaak
Verlede tyd: het vervolmaak
Betekenis:
• Om perfek/volmaak te maak.
Gebruik:
• Sosiale media het so goed ontwikkel dat dit die verspreiding van valse inligting byna vervolmaak het.
Sinoniem:
• perfeksioneer
• verfyn
Afgelei:
• vervolmaakte
• vervolmaking
Vertaling:
Engels: to make perfect
Nederlands: vervolmaken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|