terrorisme [boodskap #142514] |
Mon, 10 July 2023 15:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
terrorisme
Afbreking: ter•ro•ri•sme
Selfstandige naamwoord: terrorisme
Meervoud: –
Betekenis:
• Die gebruik van vrees en geweld om regerings en samelewings te intimideer.
Gebruik:
• Mense wat terrorisme pleeg word terroriste genoem.
Sinoniem:
• skrikbewind
Verwant:
• terroris
• terrorisasie
• terroriseer
• terroristies
Vertaling:
Engels: terrorism
Nederlands: terrorisme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|