ontneem [boodskap #142513] |
Mon, 10 July 2023 14:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontneem
Afbreking: ont•neem
Samestelling: ont- + neem
Werkwoord: ontneem
Verlede tyd: het ontneem
Betekenis:
• Om iets van iemand af weg te vat.
Gebruik:
• Moenie die kinders van hulle pret en plesier ontneem nie.
Sinoniem:
• afneem
• afvat
• beroof
• konfiskeer
• onteien
• verwyder
• wegneem
Vertaling:
Engels: to take away, deprive
Nederlands: ontnemen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|