Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gewin
gewin [boodskap #142512] Mon, 10 July 2023 14:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gewin
Afbreking: ge•win
Samestelling: ge- + win


Selfstandige naamwoord: gewin
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Voordeel of wins.

Gebruik:
• Sy doen dit nie vir eie gewin nie.

Spreekwoord:
• 'n Goeie begin is halfpad gewin. [As 'n mens fluks begin, is die werk gou klaar.]

Sinoniem:
• aanwins
• baat
• profyt
• voordeel
• wins

Afgelei:
• gewinsiek
• gewinsoeker
• gewinsug

Vertaling:
Engels: advantage, gain, profit
Nederlands: gewin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aftrek
Volgende onderwerp: ontneem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:56:56 UTC 2025