insittende [boodskap #142509] |
Mon, 10 July 2023 09:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
insittende
Afbreking: in•sit•ten•de
Selfstandige naamwoord: insittende
Meervoud: insittendes
Betekenis:
• Persoon wat binne in 'n voertuig sit.
Gebruik:
• Wanneer 'n insittende in 'n motor vasgekeer is, word spesiale reddingskake gebruik om die kar oop te sny of te rek.
Sinoniem:
• passasier
• reisiger
Vertaling:
Engels: occupant, passenger
Nederlands: inzittende
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|