Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontevredenheid
ontevredenheid [boodskap #142507] Mon, 10 July 2023 09:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontevredenheid
Afbreking: on•te•vre•den•heid
Samestelling: on- + tevredenheid, ontevrede + -n- + -heid


Selfstandige naamwoord: ontevredenheid
Meervoud: ontevredenhede

Betekenis:
• Die toestand van ontevrede wees.

Gebruik:
• Daar is 'n groeiende ontevredenheid oor die toestand in die land.

Sinoniem:
• beswaar
• ergernis
• irritasie
• mishae
• misnoeë
• objeksie
• onbehaaglikheid
• ongelukkigheid
• ongenoeë
• onmin
• onvergenoegdheid
• teleurstelling
• wrewel

Antoniem:
• tevredenheid

Afgelei:
• ontevredenheidbelewing

Vertaling:
Engels: dissatisfaction
Nederlands: ontevredenheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skorsing
Volgende onderwerp: ontleder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:43:31 UTC 2025