Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skorsing
skorsing [boodskap #142506] Mon, 10 July 2023 08:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skorsing
Afbreking: skor•sing
Samestelling: skors + -ing


Selfstandige naamwoord: skorsing
Meervoud: skorsings

Betekenis:
• Die handeling van skors. 'n Voorlopige of tydelike opheffing van pligte en voorregte.

Gebruik:
• Talle mense is ontevrede oor die skorsing en reken dat die oortreders summier afgedank moet word.

Vertaling:
Engels: suspension
Nederlands: skorsing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skors
Volgende onderwerp: ontevredenheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:07:06 UTC 2025