skors [boodskap #142505] |
Mon, 10 July 2023 08:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skors
Afbreking: skors
Werkwoord: skors
Verlede tyd: het geskors
Betekenis:
• Om iemand voorlopig te verbied om iets te doen; tydelik van 'n funksie onthef.
Gebruik:
• Die werknemer is hangende 'n dissiplinêre ondersoek geskors.
Sinoniem:
• opskort
Afgelei:
• skorsing
Vertaling:
Engels: to suspend, expel
Nederlands: schorsen
Selfstandige naamwoord: skors
Meervoud: skorse
Betekenis:
• Die buitenste bedekking van iets, veral van hout of 'n orgaan.
Gebruik:
• Die nier se boogaar lê op die grens tussen die murg (medulla) en die skors (korteks).
Afgelei:
• harsingskors
• skorslaag
• skorsweefsel
Vertaling:
Engels: crust
Nederlands: schors
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|