Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bopunt
bopunt [boodskap #142503] Sun, 09 July 2023 20:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bopunt
Afbreking: bo•punt
Samestelling: bo + punt


Selfstandige naamwoord: bopunt
Meervoud: bopunte
Verkleinwoord: bopuntjie
Meervoud van verkleining: bopuntjies

Betekenis:
• Die punt heel bo.

Gebruik:
• 'n Hysbak neem besoekers na die bopunt van die toring.

Sinoniem:
• bokant
• kruin
• spits
• toppunt

Antoniem:
• onderpunt

Vertaling:
Engels: top point
Nederlands: bovenkant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitgrou
Volgende onderwerp: belastingbetaler
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:45:29 UTC 2025