verslaggewer [boodskap #142499] |
So, 09 Julie 2023 18:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verslaggewer
Afbreking: ver•slag•ge•wer
Samestelling: verslag + gewer
Selfstandige naamwoord: verslaggewer
Meervoud: verslaggewers
Verkleinwoord: verslaggewertjie
Meervoud van verkleining: verslaggewertjies
Betekenis:
• Persoon wat verslae voorberei, meestal vir publikasie in die media.
Gebruik:
• Die speurder het aan verslaggewers gesê dis die ergste voorval van geweld wat hy in al sy jare as polisieman gesien het.
Sinoniem:
• beriggewer
• joernalis
• korrespondent
• rapporteur
Antoniem:
• verslaggeefster (vroulik)
Afgelei:
• hofverslaggewer
• radioverslaggewer
• sportverslaggewer
• TV-verslaggewer
Vertaling:
Engels: reporter, journalist
Nederlands: verslaggever
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|