Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bykomend
bykomend [boodskap #142498] So, 09 Julie 2023 17:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bykomend
Afbreking: by•ko•mend
Samestelling: bykom + -end


Byvoeglike naamwoord: bykomend
Attributief: bykomende
Partitief: bykomends

Betekenis:
• Wat bykom; bygesit word by iets wat reeds genoem of aanwesig is.

Gebruik:
• Die nuwe kragstasie sal 'n bykomende 12 000 MW op die netwerk byvoeg.

Sinoniem:
• aanvullend
• addisioneel
• ekstra
• bykomstig
• toegevoeg

Afgelei:
• bykomendes

Vertaling:
Engels: additional, extra
Nederlands: bijkomend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: peul
Volgende onderwerp: verslaggewer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 23:40:48 MGT 2024