Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanplant
aanplant [boodskap #142496] Sun, 09 July 2023 08:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanplant
Afbreking: aan•plant
Samestelling: aan + plant


Werkwoord: plant aan, aanplant
Verlede tyd: het aangeplant

Betekenis:
• Om plante of sade in die grond te sit om te groei.

Gebruik:
• Daar is reeds in 1655 met die aanplant van wingerde aan die Kaap begin.

Sinoniem:
• aankweek
• beplant
• verbou

Afgelei:
• aanplanter
• aanplanting

Vertaling:
Engels: to plant, grow
Nederlands: aanplanten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blomplant
Volgende onderwerp: peul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:04:54 UTC 2024