Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blomplant
blomplant [boodskap #142495] Sun, 09 July 2023 08:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21035
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
blomplant
Afbreking: blom•plant
Samestelling: blom + plant


Selfstandige naamwoord: blomplant
Meervoud: blomplante
Verkleinwoord: blomplantjie
Meervoud van verkleining: blomplantjies

Betekenis:
• 'n Plant wat blomme dra.

Gebruik:
Blomplante of bedeksadige plante, in teenstelling met die naaksadiges, dra blomme met stampers en meeldrade wat as die plant se voortplantingsorgaan dien.

Vertaling:
Engels: flowering plant
Nederlands: bloemplant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opwarm
Volgende onderwerp: aanplant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 14 15:52:39 UTC 2025