sonenergie [boodskap #142493] |
Sun, 09 July 2023 08:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21035 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sonenergie
Afbreking: son•en•er•gie
Samestelling: son + energie
Selfstandige naamwoord: sonenergie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die energie wat die son uitstraal, of wat van sonstrale opgevang word.
Gebruik:
• Die sonenergie wat die aarde bereik, is ongeveer 9000 keer groter as die energiebehoefte van al 7 miljard aardbewoners saam.
Vertaling:
Engels: solar energy
Nederlands: zonne-energie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|