uitsprei [boodskap #142492] |
Sun, 09 July 2023 07:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21035 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitsprei
Afbreking: uit•sprei
Samestelling: uit + sprei
Werkwoord: sprei uit, uitsprei
Verlede tyd: het uitgesprei
Betekenis:
• Om 'n groter oppervlakte in beslag te neem.
Gebruik:
• Die voël sprei sy vlerke uit.
Sinoniem:
• dekonsentreer
• divergeer
• ontplooi
• ontvou
• oopsprei
• spasieer
• uitbrei
• uiteenwyk
• uitstrek
• uitvou
Afgelei:
• uitspreiding
• uitspreier
Vertaling:
Engels: to spread out, expand, fan out
Nederlands: uitspreiden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|