Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vloedlig
vloedlig [boodskap #142489] Sa, 08 Julie 2023 20:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vloedligte
Vloedligte
vloedlig
Afbreking: vloed•lig
Samestelling: vloed + lig


Selfstandige naamwoord: vloedlig
Meervoud: vloedligte

Betekenis:
• 'n Sterk lig wat 'n groot gebied verlig.

Gebruik:
• Die wolkekrabber word snags met 'n vloedlig verlig.
• Een van die rugbyveld se vloedligte het geblaas.

Sinoniem:
• kollig
• spreilig

Afgelei:
• vloedliglamp
• vloedligmas

Vertaling:
Engels: floodlight
Nederlands: schijnwerper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geul
Volgende onderwerp: hieraan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 00:02:27 MGT 2024