Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geul
geul [boodskap #142488] Sat, 08 July 2023 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21035
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Geul.
'n Geul.
geul
Afbreking: geul


Selfstandige naamwoord: geul
Meervoud: geule
Verkleinwoord: geultjie
Meervoud van verkleining: geultjies

Betekenis:
• 'n Smal, relatief diep uitholling wat deur stromende water gevorm is.

Gebruik:
• Nader aan die see verander die rivier in 'n geul met regaf rotswande.

Sinoniem:
• donga
• kanaal
• sloep
• sloot

Afgelei:
• vaargeul

Vertaling:
Engels: gully
Nederlands: geul

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bontrokkie
Volgende onderwerp: vloedlig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 14 15:59:12 UTC 2025