Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bontrokkie
bontrokkie [boodskap #142487] Sat, 08 July 2023 19:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Europese bontrokkie.
Die Europese bontrokkie.
'n Bontrokkie.
'n Bontrokkie.
bontrokkie
Afbreking: bont•rok•kie
Samestelling: bont + rokkie


Selfstandige naamwoord: bontrokkie
Meervoud: bontrokkies

Betekenis:
• 'n Kleurvolle, insekvretende sangvoël in die genus Saxicola.
• Die skoenlapper Pontia helice, algemeen 'n koolwitjie genoem.
• 'n Meerjarige blomplant en geofiet, deel van die fynbos, Hesperantha falcata.

Gebruik:
• Die gewone bontrokkie is 'n klein standvoël wat suid van die Sahara voorkom.
• Die bontrokkies vladder vrolik tussen die blomme rond.
• Die bontrokkie dra wit of geel blomme met bruin of rooi buitenste blomblare.

Vertaling:
Engels: African stonechat; African cabbage white; Hesperantha falcata
Nederlands: bontrokje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skuimbesie
Volgende onderwerp: geul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:21:28 UTC 2024