Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontwapening
ontwapening [boodskap #142484] Sat, 08 July 2023 16:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontwapening
Afbreking: ont•wa•pe•ning
Samestelling: ontwapen + -ing


Selfstandige naamwoord: ontwapening
Meervoud: ontwapenings

Betekenis:
• Die vermindering, beperking of afskaffing van wapens.
• (figuurlik) Om weerloos/magteloos te maak.

Gebruik:
• Die ontwapening van die burgery sal misdadigers bevoordeel en misdaad bevorder.

Sinoniem:
• demilitarisasie
• pasifikasie
• wapenbeheer

Antoniem:
• bewapening

Afgelei:
• kernontwapening
• ontwapeningsbeleid
• ontwapeningskonferensie
• ontwapeningsproses

Vertaling:
Engels: disarming, disarmement
Nederlands: ontwapening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skend
Volgende onderwerp: ontwapen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:15:21 UTC 2024