senuweegas [boodskap #142482] |
Sat, 08 July 2023 10:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
senuweegas
Afbreking: se•nu•wee•gas
Samestelling: senuwee + gas
Selfstandige naamwoord: senuweegas
Meervoud: senuweegasse
Betekenis:
• 'n Giftige gas wat die senustelsel aantas.
Gebruik:
• Die gebruik van senuweegasse soos sarin of XI is 'n oorlogsmisdaad.
Sinoniem:
• senugas
Verwant:
• mosterdgas
Vertaling:
Engels: nerve gas
Nederlands: zenuwgas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|