ondertekenaar [boodskap #142481] |
Sat, 08 July 2023 10:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ondertekenaar
Afbreking: on•der•te•ke•naar
Samestelling: onderteken + -aar
Selfstandige naamwoord: ondertekenaar
Meervoud: ondertekenaars
Verkleinwoord: ondertekenaartjie
Meervoud van verkleining: ondertekenaartjies
Betekenis:
• 'n Persoon of instansie wat iets met sy handtekening bekragtig het.
Gebruik:
• Luidens die verklaring bly Suid-Afrika 'n ondertekenaar van die .
• Suid-Afrika ’n ondertekenaar van die Statuut van Rome, hoewel die Internasionale Strafhof deesdae al meer soos 'n politieke instrument as 'n hof fungeer.
Sinoniem:
• endossant
• sertifiseerder
• tekengemagtigde
Afgelei:
• mede-ondertekenaar
Vertaling:
Engels: signatory
Nederlands: ondertekenaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|