Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nagevolg
nagevolg [boodskap #142480] Sat, 08 July 2023 10:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nagevolg
Afbreking: na•ge•volg
Samestelling: na + gevolg


Selfstandige naamwoord: nagevolg
Meervoud: nagevolge
Verkleinwoord: nagevolgie
Meervoud van verkleining: nagevolgies

Betekenis:
• Die effek van 'n handeling of gebeurtenis.

Gebruik:
• Die nagevolg van ons sonde is die ewige dood.

Sinoniem:
• nadraai
• nasleep
• nawerking
• reperkussie
• uitwerking

Vertaling:
Engels: aftermath
Nederlands: nasleep

Nota:
• "Nagevolg" is ook die verlede tyd van "navolg".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewelddadig
Volgende onderwerp: ondertekenaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:04:57 UTC 2024