Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Kalifornië
Kalifornië [boodskap #142478] Sat, 08 July 2023 09:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kalifornië
Afbreking: Ka•li•for•ni•ë


Pleknaam: Kalifornië

Betekenis:
• 'n Deelstaat aan die suidelike weskus van die Verenigde State van Amerika.

Gebruik:
Kalifornië grens in die ooste aan Nevada, in die noorde aan Oregon, en in die suidooste aan Arizona.

Vertaling:
Engels: California
Nederlands: Californië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanhouding
Volgende onderwerp: gewelddadig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:14:54 UTC 2024