Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanhouding
aanhouding [boodskap #142477] Sat, 08 July 2023 09:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21035
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanhouding
Afbreking: aan•hou•ding
Samestelling: aanhou + -ing


Selfstandige naamwoord: aanhouding
Meervoud: aanhoudings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van aanhou. Om in gevangenskap te neem of te hou.

Gebruik:
• Die verdagte sal tot sy volgende hofverskyning in aanhouding bly.

Sinoniem:
• arres
• arrestasie
• detensie
• gevangeneming
• inhegtenisneming
• opsluiting
• toesluiting
• tronkstraf

Afgelei:
• aanhoudingsbevel
• aanhoudingstehuis
• polisie-aanhouding

Vertaling:
Engels: arrest, detention
Nederlands: aanhouding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paroolraad
Volgende onderwerp: Kalifornië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 14 15:59:14 UTC 2025