paroolraad [boodskap #142476] |
Sat, 08 July 2023 09:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21035 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
paroolraad
Afbreking: pa•rool•raad
Samestelling: parool + raad
Selfstandige naamwoord: paroolraad
Meervoud: paroolrade
Betekenis:
• 'n Raad wat aansoeke om parool (vervroegde vrylating) oorweeg.
Gebruik:
• Die paroolraad het die gevangene se paroolaansoek goedgekeur.
Vertaling:
Engels: parole board
Nederlands: reclasseringsraad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|