Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paroolaansoek
paroolaansoek [boodskap #142475] Sat, 08 July 2023 09:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
paroolaansoek
Afbreking: pa•rool•aan•soek
Samestelling: parool + aansoek


Selfstandige naamwoord: paroolaansoek
Meervoud: paroolaansoeke

Betekenis:
• 'n Aansoek om parool (vroeë vrylating).

Gebruik:
• Die paroolraad het die gevangene se paroolaansoek afgekeur.

Vertaling:
Engels: parole application
Nederlands: aanvraag voor voorwaardelijke vrijlating

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloeding
Volgende onderwerp: paroolraad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 01:32:37 UTC 2024