Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloeding
bloeding [boodskap #142474] Sat, 08 July 2023 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21035
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloeding
Afbreking: bloe•ding
Samestelling: bloed + -ing


Selfstandige naamwoord: bloeding
Meervoud: bloedinge, bloedings
Verkleinwoord: bloedinkie
Meervoud van verkleining: bloedinkies

Betekenis:
• Die verlies van bloed uit 'n lewende liggaam.

Gebruik:
• Die bloeding moet so vinnig as moontlik gestop word.

Sinoniem:
• bloedstorting
• bloedverlies
• hemorragie

Hiponiem:
• aarbloeding
• breinbloeding
• harsingbloeding
• longbloeding
• maagbloeding
• nabloeding
• neusbloeding
• slagaarbloeding
• weefselbloeding

Vertaling:
Engels: bleeding
Nederlands: bloeding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: HAT
Volgende onderwerp: paroolaansoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 14 15:57:06 UTC 2025