Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorsaat
voorsaat [boodskap #142472] Fri, 07 July 2023 13:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorsaat
Afbreking: voor•saat


Selfstandige naamwoord: voorsaat
Meervoud: voorsate

Betekenis:
• 'n Voorouer; lid van 'n vorige generasie van jou familie of mense.

Gebruik:
• Wetenskaplikes vermoed dat die mens en die neanderdal 700 000 jaar gelede 'n gesamentlike voorsaat gehad het.

Sinoniem:
• stammoeder
• stamvader
• voorganger
• voorouer
• voorvader

Antoniem:
• nasaat

Vertaling:
Engels: ancestor, forebear, forefather
Nederlands: voorzaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorgrond
Volgende onderwerp: HAT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 01:31:30 UTC 2024