Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorgrond
voorgrond [boodskap #142471] Fri, 07 July 2023 13:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorgrond
Afbreking: voor•grond
Samestelling: voor + grond


Selfstandige naamwoord: voorgrond
Meervoud: voorgronde

Betekenis:
• Die voorste/ naaste gedeelte vanuit die kyker se perspektief.
• (figuurlik) Wat die belangrikste is.

Gebruik:
• Die vrou regs op die voorgrond is my ma.
• Jy moet dit wat belangrik is op die voorgrond bring en die onbelangrike dinge op die agtergrond skuif.

Sinoniem:
• voorent
• voorhoede
• voorkant

Antoniem:
• agtergrond

Verwant:
• middelgrond

Afgelei:
• voorgrondmusiek

Vertaling:
Engels: foreground; forefront
Nederlands: voorgrond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drang
Volgende onderwerp: voorsaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:18:48 UTC 2024