Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nadink
nadink [boodskap #142469] Fri, 07 July 2023 11:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nadink
Afbreking: na•dink
Samestelling: na + dink


Werkwoord: dink na, nadink
Verlede tyd: het nagedink

Betekenis:
• Om oor iets te dink; na die tyd in die gedagtes oproep.

Gebruik:
• Dit is 'n groot besluit, jy moet mooi daaroor nadink.

Sinoniem:
• bepeins
• besin
• deurdink
• mediteer
• mymer
• oordink
• oorpeins
• oorweeg
• wik

Vertaling:
Engels: to consider, reflect
Nederlands: nadenken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stamland
Volgende onderwerp: drang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 01:30:39 UTC 2024