stamland [boodskap #142468] |
Fri, 07 July 2023 10:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21035 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stamland
Afbreking: stam•land
Samestelling: stam + land
Selfstandige naamwoord: stamland
Meervoud: stamlande
Verkleinwoord: stamlandjie
Meervoud van verkleining: stamlandjies
Betekenis:
• Die land van oorsprong.
Gebruik:
• Talle Afrikaners sal graag hulle Nederlandse stamland wil besoek of selfs daarheen terugkeer.
Afgelei:
• stamlandse
Vertaling:
Engels: land of origin, mother country
Nederlands: stamland
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|