ongetwyfeld [boodskap #142467] |
Fri, 07 July 2023 10:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21035 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ongetwyfeld
Afbreking: on•ge•twy•feld
Byvoeglike naamwoord: ongetwyfeld
Attributief: ongetwyfelde
Betekenis:
• Waaroor daar nie getwyfel word nie.
Gebruik:
• Die man praat ongetwyfeld die waarheid.
Sinoniem:
• definitief
• inderdaad
• kennelik
• onbetwisbaar
• onmiskenbaar
• onteenseglik
• onweerlegbaar
• sekerlik
• stellig
• verreweg
• volstrek
• waarlik
Vertaling:
Engels: undoubted, undoubtedly
Nederlands: ongetwijfeld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|