Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daaruit
daaruit [boodskap #142466] Fri, 07 July 2023 09:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
daaruit
Afbreking: daar•uit
Samestelling: daar + uit


Bywoord: daaruit

Betekenis:
• Uit dit wat genoem is.

Gebruik:
• Hulle het die bottel omgestuur en almal het daaruit gedrink.

Vertaling:
Engels: out of that, from that, thence
Nederlands: daaruit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volksgenoot
Volgende onderwerp: ongetwyfeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:22:30 UTC 2024