Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volksgenoot
volksgenoot [boodskap #142465] Fri, 07 July 2023 09:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
volksgenoot
Afbreking: volks•ge•noot
Samestelling: volk + -s- + genoot


Selfstandige naamwoord: volksgenoot
Meervoud: volksgenote

Betekenis:
• Iemand wat tot dieselfde volk behoort.

Gebruik:
• Verhoor die sake wat daar tussen julle volksgenote kom en lewer regverdige uitsprake, of dit nou is tussen volksgenoot en volksgenoot of tussen volksgenoot en vreemdeling. [Deuteronomium 1:16]

Sinoniem:
• broeder
• landgenoot

Vertaling:
Engels: fellow countryman, compatriot
Nederlands: volksgenoot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verduur
Volgende onderwerp: daaruit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 01:43:20 UTC 2024