Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verduur
verduur [boodskap #142464] Fri, 07 July 2023 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21035
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verduur
Afbreking: ver•duur
Samestelling: ver- + duur


Werkwoord: verduur
Verlede tyd: het verduur

Betekenis:
• Om mee te maak en uit te hou. Om ongemak of lyding te beleef en te verdra.

Gebruik:
• Ander weer het bespotting en lyfstraf verduur, selfs boeie en gevangenskap. [Hebreërs 11:36]

Sinoniem:
• deurgaan
• deurstaan
• duld
• meemaak
• ondergaan
• trotseer
• uithou
• uitstaan
• vat
• verdra
• volhard

Afgelei:
• verduring

Vertaling:
Engels: to endure, bear, suffer, tolerate
Nederlands: verduren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gradeer
Volgende onderwerp: volksgenoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 14 15:49:15 UTC 2025