gradeer [boodskap #142463] |
Fri, 07 July 2023 08:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gradeer
Afbreking: gra•deer
Samestelling: graad + -eer
Werkwoord: gradeer
Verlede tyd: het gegradeer
Betekenis:
• Om die gehalte/graad te bepaal; in trappe of klasse indeel.
Gebruik:
• Die vleis word volgens gehalte gegradeer.
Sinoniem:
• evalueer
• beoordeel
• indeel
• kategoriseer
• klassifiseer
• rangskik
• sorteer
• verdeel
Hiponiem:
• afgradeer
• degradeer
• hergradeer
• opgradeer
Afgelei:
• gradeerder
• gradeerlys
• gradeermasjien
• gradeertoestel
• gradeerwerk
• gradering
Vertaling:
Engels: to grade
Nederlands: graderen
Nota:
• Moenie "gradeer" met "gradueer" verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|