lewensverlies [boodskap #142462] |
Do, 06 Julie 2023 20:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lewensverlies
Afbreking: le•wens•ver•lies
Samestelling: lewens + verlies
Selfstandige naamwoord: lewensverlies
Meervoud: –
Betekenis:
• (eufemisties) Die verlies van lewens.
Gebruik:
• Die oorstroming het groot skade en lewensverlies veroorsaak.
Sinoniem:
• dood
Vertaling:
Engels: loss of life
Nederlands: verlies van mensenlevens
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|