Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opgradeer
opgradeer [boodskap #142461] Do, 06 Julie 2023 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opgradeer
Afbreking: op•gra•deer
Samestelling: op + gradeer


Werkwoord: gradeer op, opgradeer
Verlede tyd: het opgegradeer

Betekenis:
• Om te verbeter en te vernuwe; op 'n hoër peil bring.

Gebruik:
• Dis hoog tyd dat die regering die land se infrastruktuur opgradeer.
• Het jy jou rekenaar opgegradeer?

Sinoniem:
• verbeter
• vernuwe

Antoniem:
• afgradeer
• degradeer

Afgelei:
• opgradering

Vertaling:
Engels: to upgrade
Nederlands: upgraden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanrig
Volgende onderwerp: lewensverlies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 23:25:12 MGT 2024