Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanrig
aanrig [boodskap #142460] Thu, 06 July 2023 19:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanrig
Afbreking: aan•rig
Samestelling: aan + rig


Werkwoord: rig aan, aanrig
Verlede tyd: het aangerig

Betekenis:
• Om iets te veroorsaak (meestal iets slegs).

Gebruik:
• Die oorstroming het baie skade aangerig.

Sinoniem:
• aanblaas
• bewerkstellig
• meebring
• ontketen
• teweegbring
• veroorsaak

Afgelei:
• aanrigting
• aanrigter

Vertaling:
Engels: to bring about, cause, inflict, wreak
Nederlands: aanrichten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorstroming
Volgende onderwerp: opgradeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 18:48:30 UTC 2024